Successfully reported

Melkboom Self-Catering Villa

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons het baie lekker gekuier. Fantastiese plek. Daar is alles wat 'n mens nodig het en nog meer. Is sekerlik die beste plek waar ek nog in gebly het met vakansie. Ons was grootouers, kinders en kleinkinders en niemand het gevoel die huis is te klein nie. Fantastiese braaiplek. Die plek is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Melkboom Self-Catering Villa
Dankie vir die terugvoer. Julle is altyd welkom om weer by ons te kom ontspan. Franskraal Akkommodasie

Michelle C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Vir seker 'n "have to visit". Ongelooflik gerieflik. Die eienaars het baie moeite gedoen om seker te maak jy sal niks kort met jou vakansie wegbreek nie. Alles was pynlik netjies en skoon. Beddegoed is van goeie gehalte. Die huis is baie gerieflik uitgelê vir 'n groter groep mense of meer as een gesin. Jy kan na die see staar terwyl jy jou oggend koffie geniet. Sal dit werklik aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helmien V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik, gerieflik, netjies. Heerlike, veilige, netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ané C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

The sweetest seaside home and thoughtful hosts! The sweetest seaside home. Clean and comfortable. Even though it is a summer seaside holiday (the perfect one by the way!), the hosts made sure we were warm for the cold winter night!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan P
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Had a great time! We (6 adults and 1 infant) had a wonderful stay. The property is well-maintained and features all the amenities you can think of. It is situated in a beautiful, quiet location with an amazing view. We'll definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Melkboom Self-Catering Villa
Thank you for the feedback! Always welcome to return to Franskraal Accommodation. Warm regards!

Michelle M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Great value. Neat and tidy and all you need. Friendly service and very accommodating. Loved the view, spectacular. Pics match the reality - great place to spend a weekend. Just what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
Melkboom Self-Catering Villa
Thank you for the feedback, Michelle. You are always welcome at Franskraal Accommodation.

Mike N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Uitstekende verblyf en ligging! Verblyf en gasheer het hul uitstekend van hul taak gekwyt. Melkboom het regtig aan sy gaste se behoeftes gedink! Ons sien julle weer! Mike.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2025

Die huis bied alles wat jy nodig het en Jan is baie behulpsaam om jou kuier. Baie gerieflik en op die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Baie lekker gekuier, en sal enige tyd weer bespreek. Die verblyf was uitstekend en baie netjies, genoeg spasie vir 'n groot groep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Well equipped and perfect for a big group. Very neat, clean and well equipped. Beautiful view. Perfect for a big group. The braai area is super special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 228

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 5 600
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 600
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 5 600
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Seaview Drive, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzNDMyYmQ0LTc0ZjktNDg0Ny05ZjVhLTgxNzQwYjFlZmQwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag, vir 12 mense 64 5 1 5 23 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -34.611877295266 19.379401355982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang