Successfully reported

Melkboom Self-Catering Villa

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 25 Jul 2025 tot 30 Nov 2025.

Prys sluit in
Die huis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers met 'n addisionele woonstelletjie vir 2 ekstra gaste. Die slaapkamers is ruim en elkeen het of 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens met 'n badkamer met 'n stort of bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, gasstoof, ingeboude kaste en ander toestelle toegerus.

Die sitarea en eetarea is oopplan en het 'n oorgrootte etenstafel en stoele en netjiese sitplek in die sitarea met vensters wat van die vloer tot die plafon strek en dus pragtige see-uitsigte bied. Die TV-kamer het 'n groot platskerm-TV met volledige DStv. Dit is langs die eetarea. Daar is ook braaigeriewe in die agtertuin.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 5 600
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 600
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 5 600
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 23 Seaview Drive, Franskraal, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzNDMyYmQ0LTc0ZjktNDg0Ny05ZjVhLTgxNzQwYjFlZmQwMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag, vir 12 mense 65 5 1 5 23 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -34.611877295266 19.379401355982

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang