Successfully reported
+24

Grootvalleij Farm - Kliphuisie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvalleij Farm, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Grootvalleij Farm - Kliphuisie is 'n knus kothuis vir 2 op die bekende plaas Grootvlei, 18 km vanaf Kamieskroon. Verken die wêreldberoemde Namaqua Nasionale Park, neem 'n rustige rit af na die see of geniet ontspan in die plaaslewe vir 'n dag of twee.

Geriewe sluit in 'n buitebraai-area, 'n volledig toegeruste kombuis met oond, stoof, yskas en mikrogolfoond, en suite-badkamer met stort, gemaklike oopplan-leefarea, 2 enkelbeddens met Percale-linne en elektriese komberse, vrylopende lamsvleis wat grootgemaak word op die plaas beskikbaar te koop, handdoeke voorsien, beperkte Vodacom-ontvangs, veilige parkering en kinders is welkom. 'n Skoonmaakdiens sal op versoek beskikbaar wees.

Proe plaaslike kookkuns by 1 van die vele oulike instansies in en om Kamieskroon. Geniet eksklusiewe toegang tot die plaas met van die mees asemrowende blomme in die omgewing, asook voetslaan, fietsry of net ontspan met 'n plaaslik grootgemaakte, vrylopende skaaptjoppie wat op die braai sis.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Esmi Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 125

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Grootvalleij Farm, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Gaste dink Grootvalleij Farm - Kliphuisie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootvalleij Farm, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6752c902be44be0d79b69da23f159b6bb2d77fa9d2c9bdb8ea31704878b2240e6da65a4c21d1a52e4d89054fbe2d755658a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 Grootvalleij Farm Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.21108437877 17.792927026749
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang