Melkbos Place
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Melkbos Avenue, Die heuwel x4, Witbank, 1035, Mpumalanga
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Melkbos Place is 'n privaat, volledig toegeruste eenheid wat aan die hoofhuis vas is, geleë in 'n stil buurt in Witbank. Dit is ideaal vir mediese professionele persone, besoekers of reisigers wat op soek is na 'n gemaklike en praktiese plek om te bly.
Die woonstel is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot by die sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar, en gaste is gerieflik geleë binne 5 minute van groot hospitale en mediese fasiliteite. Supermarkte, kafees en restaurante is ook maklik bereikbaar, net 2 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Erik Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 4 Melkbos Avenue, Die heuwel x4, Witbank, 1035, Mpumalanga
- Gaste dink Melkbos Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Melkbos Avenue, Die heuwel x4, Witbank, 1035, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang