Successfully reported

Melkbos 10 Four

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Candice M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

’n Heerlike, rustige kuier — stil omgewing, naby die see, en baie vriendelike ei. Dit was rustig en stil — net ’n kort stappie van die see af. Ons het nie eers besef daar is nog mense op die perseel nie! Die eienaars was uiters vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris S
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Very relaxing and peaceful. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tienie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie aangenaam. Baie aangenaam, bestuurder baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzette B
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Refreshing. Is fantastiese gashere. Ek het gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustig, verfrissend en veilig. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is baie netjies en die omgewing is stil. Loopafstand na die strand. Sal enige tyd weer die plek besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adi T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie ontspannend en gerieflik. Baie lekker, ruim en netjiese plekkie. Privaat, rustig en baie naby aan alles. Baie vriendelike en behulpsame eienaars. Sal hulle beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christel B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie dankie vir jul gasvryheid en vriendelikheid. Jul is pragtig. Mooiste verblyf, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsey N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Baie netjies en gerieflik. Die loopafstand van die see maak dit ekstra spesiaal. Net wat die siel nodig gehad het. Alles is naby geleë. Dankie vir jou gesindheid. Sal definitief weer besoek. Beveel 100% aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Walleed W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Relaxing. Great location; everything you need is nearby.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Sep 2025

Ruim kamer met intelligente TV en goeie bed. Die bure se honde het gesteur. Die loopgang na die kamer is nou en ongelyk. Die deur se slot was stukkend.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Michael/Johanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 799
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 799
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 799
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 10th Avenue, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4ce4b68e0c3cdf9b8a36958e15c05f25e674f5da5c99e0d25d7f425773fd924a5e54c477dcd1d11d58139295199ec194c80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 4 10th Avenue Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.727874627388 18.442699596457

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang