Memories
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 307 Market Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 900 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Bespreek by Memories Gastehuis en ontvang 'n gratis 1-uur toer met Clarens Dinosaur Hunting Expeditions! Memories is 'n bekoorlike kothuis in die skilderagtige dorpie Clarens, wat 'n rustige toevlugsoord bied vir gaste wat 'n wegbreek soek. Hierdie karaktervolle kothuis is geskik vir paartjies of groepe van tot 6 mense en is die ideale bestemming vir 'n ontspannende en onvergeetlike tyd saam met geliefdes.
Die kothuis bied 2 slaapkamers, elk gemeubileer met 'n koningingrootte bed, sowel as 2 dubbelslaapbanke in die sitkamer. Gaste deel 2 badkamers, 1 met 'n stort en die ander met 'n hoekbad. Beddegoed, ekstra komberse en elektriese komberse op die 2 koningingrootte beddens word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, ketel, breekware, eetgerei, mikrogolfoond, 4-plaat gasstoof en oond. Gaste het toegang tot gratis WiFi, braaigeriewe en oorgenoeg parkering vir voertuie en sleepwaens agter 'n sluitbare hek. Daar is ook 'n patio waar gaste kan sosialiseer en 'n piekniek in die tuin kan geniet.
Memories is binne maklike bereik van die dorpie se bekoorlike antieke winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Elsabé Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 307 Market Street, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Memories het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 307 Market Street, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang