Memory Lane
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
-
Volledige DStv-pakket.
Krag (net 'n beperkte hoeveelheid eenhede).
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die tariewe wat vertoon word is vir selfsorgverblyf.
Geen rook binne die huis nie. Indien jy of enige van jou gaste in die huis rook en die huis moet skoongemaak word in die eienaar se opinie, sal jy verantwoordelik gehou word vir die kostes vir skoonmaak.
Geen oorbevolking - indien, in die opinie van die eienaar, meer as die gestipuleerde aantal gaste die huis beset, jy of jou gaste mag vereis word om die huis te ontruim en jy sal aanspreeklik gehou word vir enige boete.
Geen onderverhuring - jy mag nie die huis uitverhuur sonder die toestemming van die eienaar nie en jy mag nie die tydperk verdeel onder ander gaste nie op die bespreking bevestigings brief nie.
Breekskade - jy sal persoonlik aanspreeklik gehou word vir enige koste van skade of herstelwerk ontstaan by die huis gedurende jou verblyf.
Geen geraas - onaanvaarbare geraasvlakke en harde musiek sal nie geduld word nie. Versuim om dit na te kom sal veroorsaak dat u die perseel verlaat.
Krag - daar sal 'n beperkte aantal eenhede opgesit word en indien daar ekstra benodig word, die krag boks se nommer is op die boks en kan by OK bekom word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Grata Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang