Successfully reported
+14

Meraki

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Tulip Close, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap
  • Vanaf R640 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Meraki is in Gordensbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 2 gaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die see is 300 m van die eenheid af, maar is nie geskik vir swem nie. Die swemstrand is 2 km vanaf die eenheid geleë.

Die dubbelkamer is deel van die eienaar se huis. Gaste het 'n privaat ingang wat na die ingangsportaal lei. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Gaste het toegang tot tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kamer het 'n TV met Netflix en gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Deryn L
5.0
Beautiful. Baie, baie lekker gebly. Super skoon en netjies.
Okt 2025
Shaida H
Saam met vriende
5.0
Amazing. Lovely, nice, clean, soft bed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Maajied M
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. It was good value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Ashwalina G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig. Lieflike mense. Was baie lekker om daar te bly.
Mrt 2024
Henk N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Naand. Baie dankie. Ons het lekker gebly by julle. Ons is veilig by die huis. Nogmals baie dankie vir alles. Ons sal julle plek aan...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 4 Tulip Close, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap
  • Gaste dink Meraki het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 640
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 640
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Tulip Close, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWOZ6zmIuV23ABRI2XkNH7dRPQ91doYqtgAvlUmCrbQQZ3xwp27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 4 Tulip Close Gordon's Bay 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.14424124858 18.855905588956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang