Successfully reported

Meraki

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Deryn L
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Beautiful. Baie, baie lekker gebly. Super skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaida H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Amazing. Lovely, nice, clean, soft bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maajied M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Relaxing. It was good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

A relaxing stay with kind, friendly people in a small but comfortable place. The place was small but had everything we needed. Tom has used his creative design abilities to keep the space interesting and unique, and nothing was too much trouble. We found this place great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst Herman J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Puik netjiese klein juweeltjie. Heerlik. Rustig en stil area. Baie klein netjiese plekkie, maar niks verder nodig as jy heeldag nie daar is en net snags wil kom slaap. Kan nou wel nie kos maak nie, maar 'n ketel en mikrogolf is voldoende vir opwarming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Clive D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Fantasties, rustig, veilig. Dit was voorwaar 'n voorreg om die 3 aande by Meraki te kon ontspan. Behulpsame en vriendelike eienaars. Baie veilig en rustig. Ek sal hierdie pragtige plekkie vir enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Willem S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Sal dit aanbeveel. Baie lekker, skoon en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2025

Heerlik vir oornag. Gemaklike kamer, bed, badkamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paul B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2025

My kuier was rustig en stil. Dit was lekker naby die see en winkels. Ons het baie lekker gebly. Die plekkie is netjies, veilig en rustig. Net 'n voorstel, kan die Meraki nie die gaste van pot en pan voorsien nie. Daar was wel 'n tweeplaat stoof in die kas, maar geen pot of pan nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ashwalina G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie rustig. Lieflike mense. Was baie lekker om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 640
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 640
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Tulip Close, Gordon's Bay, 7150, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWOZ6zmIuV23ABRI2XkNH7dRPQ91doYqtgAvlUmCrbQQZ3xwp27?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 4 Tulip Close Gordon's Bay 7150 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.14424124858 18.855905588956

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang