Successfully reported
+23

Merlot Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Reenblon Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Merlot Cottage is 'n gemaklike selfsorgkothuis in die skilderagtige Cederberg-dorp Clanwilliam. Dit is ideaal vir paartjies, klein gesinne of sakereisigers wat op soek is na 'n gerieflike en ontspannende verblyf. Die kothuis beskik oor 'n ruim slaapkamer en leefarea, wat gaste 'n gemaklike basis bied om te ontspan. Sentraal geleë, is dit binne loopafstand van winkels, restaurante en plaaslike besienswaardighede.

Hierdie pragtige eenslaapkamerkothuis bied slaapplek vir 4 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien. 'n Dubbelslaapbank is beskikbaar in die sitkamer.

Hierdie eenheid het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis toegerus met 'n yskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die sitkamer gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid maak oop na 'n patio met braaigeriewe. Veilige parkering is beskikbaar.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rencia G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig gekuier. Ons kon die dorp en omgewing se besienswaardighede geniet. Ons het heerlik gemaklik gekuier, baie netjiese eenheid, goed toegerus...
Sien meer
Sep 2025
Louis U
Saam met lewensmaat
5.0
Merlot lekkerte! Corraine het ons baie welkom laat voel. Ons het die braaistoepie baie geniet. Die cottage is goed toegerus en ek hou van haar dekor. ...
Sien meer
Sep 2025
Suset D
Gesin met tieners
5.0
Ons het heerlik geslaap en baie veilig gevoel. ‘n Skoon en pragtige plekkie. Dit was soos 'n huis weg van die huis. Beskik oor alles wat nodig is. ‘n ...
Sien meer
Sep 2025
Maureen M
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Our stay was fantastic. Our hostess made us feel at home and the cherry on the top was delivering fresh carrot cak...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Maggie K
Saam met vriende
5.0
Warm opregte Karoo hartlikheid! Ons het net die beste, vriendelikste diens denkbaar gekry! Haar warm, persoonlike welkomst bord in die huis met ons aa...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corraine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 5 Reenblon Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Merlot Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Reenblon Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97f8298ff7430c51634dd291f53a06754a41e748d09940664138eb912465459f58b22ced222b8350a0f399d21b68cc535815?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 5 Reenblon Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.178970613653 18.885857899087
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang