Successfully reported

Merlot Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rencia G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie rustig gekuier. Ons kon die dorp en omgewing se besienswaardighede geniet. Ons het heerlik gemaklik gekuier, baie netjiese eenheid, goed toegerus en bedagsame gasvrou, gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Merlot lekkerte! Corraine het ons baie welkom laat voel. Ons het die braaistoepie baie geniet. Die cottage is goed toegerus en ek hou van haar dekor. Ek sal definitief weer daar gaan bly as ek in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suset D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Ons het heerlik geslaap en baie veilig gevoel. ‘n Skoon en pragtige plekkie. Dit was soos 'n huis weg van die huis. Beskik oor alles wat nodig is. ‘n Vriendelike gasvrou wat jou voorsien van al die inligting oor die dorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Home away from home. Our stay was fantastic. Our hostess made us feel at home and the cherry on the top was delivering fresh carrot cakes to us - they were yummy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Warm opregte Karoo hartlikheid! Ons het net die beste, vriendelikste diens denkbaar gekry! Haar warm, persoonlike welkomst bord in die huis met ons aankoms was iets kleins, maar het vir ons moeë reisigers die wêreld beteken! Dankie, ons het dit geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susanna W
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Had a great time. Lovely cottage and the hostess was very welcoming, and the place was very well equipped with whatever you needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jos V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Kom weer. Lekker lekker lekker lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corraine
Merlot Cottage
Dankie vir die mooi woorde. Sien uit om julle 2 weer te sien volgende jaar.

Petru B
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Baie dankie vir julle vriendelike ontvangs. Ons het heerlik gekuier. Merlot Cottage is die ideale plekkie om oor te bly vir jou blomme toer. Gerieflik geleë om naby dorpe en klein plekkies te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corraine
Merlot Cottage
Baie dankie vir die mooi woorde. Hoop ons sien julle volgende jaar weer.

Anna W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantasties, sal weer daar gaan bly. Pragtige woonstel met alles wat nodig is. Gasvrye gasvrou, uitstekende diens. My verwagtinge is heeltemal oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Corraine
Merlot Cottage
Dankie Anna, was so lekker om jou te ontmoet. Sien gou gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Corraine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Reenblon Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA97f8298ff7430c51634dd291f53a06754a41e748d09940664138eb912465459f58b22ced222b8350a0f399d21b68cc535815?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 5 Reenblon Street Clanwilliam 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.178970613653 18.885857899087
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang