Successfully reported

Boknesstrand Self-Catering Accommodation

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Mermaids Cottage @ boknesstrand
Selfsorg
Seahorse Cottage Boknesstrand
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R900 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook word toegelaat in 'n aangewese area op die patio, wat gemeubileer en beskerm is teen die elemente.

Respekteer asseblief u bure deur geraasvlakke op 'n gerespekteerde vlak te hou.

Troeteldiere kan oorweeg word, maar neem asseblief kennis dat daar 2 katte op die perseel woon.

Hou asseblief besoekende honde aan 'n leiband met aankoms en op staptogte in die dorp en op die strand.

Skoonmaak, ontsmetting en diens voor en na elke verblyf, addisionele skoonmaak- en wasgoeddienste tydens die verblyf volgens reëling en teen 'n ekstra fooi.

Oornaggaste word slegs toegelaat indien vooraf gereël en dit sal teen 'n addisionele koste kom.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 107 Daniel Scheepers Street, Boknestrand, 2192, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ac73b247a5f98b588190b70cd44724f1f485d36ac3ebe3d6df661648e9f3cfe2c308854681aad64b394455edff9a07d2a1a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 107 Daniel Scheepers Street Boknestrand 2192 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.724992527007 26.580296301419

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang