Mes Amis Beach Guest House
Beskrywing
Elke kamer het 'n uitsig oor die see, 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke kamer het 'n strandsambreel, strandhanddoeke, japonne, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met Netflix. Skuifdeure lei na 'n stoep met 'n tafel en stoele.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- 'n Ontbytkoepon by ’n restaurant in Wilderness Village word voorsien.
- Geen kinders word toegelaat nie.
- Geen rook word toegelaat nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die kamer het ook 'n dubbelslaapbank wat vir 1 volwassene of 2 kinders tussen die ouderdom van 6-12 jaar oud geskik is. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet met 'n bidet en 'n wasbak. Skuifdeure lei na 'n gedeelde tuin met 'n see-uitsig wat sonstoele, asook 'n tafel en stoele het. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n TV met Netflix.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
- 'n Ontbytkoepon by ’n restaurant in Wilderness Village word voorsien.
- Geen kinders word toegelaat nie.
- Geen rook word toegelaat nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die kamer het ook 'n dubbelslaapbank wat vir 1 volwassene of 2 kinders tussen die ouderdom van 6-12 jaar oud geskik is. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet met 'n bidet en 'n wasbak. Ander geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en 'n TV met Netflix in. Die kamer het nie 'n see-uitsig of privaat stoep nie, maar gaste kan gebruikmaak van die stoeparea met sonstoele en see-uitsigte.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
1 x Kinderbank vir 1
Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
- 'n Ontbytkoepon by ’n restaurant in Wilderness Village word voorsien.
- Geen kinders word toegelaat nie.
- Geen rook word toegelaat nie.
- Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 28 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buxton Close, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang