Successfully reported

Mes Amis Beach Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Sansie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik gekuier en sal weer daar tuisgaan. Die gastehuis was soos op die foto's - so mooi uitsig! - en Cat by ontvangs het letterlik die ekstra myl geloop om puik diens te lewer - eienaars het kom groet by die ontbyt tafel, ontbyt was uiters smaaklik voorberei en die personeel is behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Besonder gasvry! Luuks verby. Pragtige gastehuis. Heerlike ruim ontbyt. Vreeslik lekker. Puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Klaas H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantasties. Ons het heerlik gebly. Alles was netjies en van hoë gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Een van die beste plekke waar ek nog oornag het. Die gasheer was altyd beskikbaar en vriendelik. Ontbyt was heerlik en die uitsig wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole E
1 nag
5.0
Jun 2023

Amazing. Such a wonderful gem. Would highly recommend Mes Amis Beach Guest House.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tonette V
1 nag
5.0
Mei 2023

Fantastiese see-uitsig en absolute puik diens! Was 'n voorreg om die see te kon hoor gedurende die nag. Puik diens deur personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Wonderlik. Absoluut pragtig. Sal defentief Mes Amis Beach Guest House aanbeveel vir ieder en elk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise D
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Uitstekend! Pragtige gastehuis! Fantastiese uitsig! Paul en Venessa uitstekende gasheer en vrou. Ontbyt besonder lekker, pragtige gastehuis. Personeel sorg baie goed. Sal MesAmis graag weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Fantasties. Lieflike gastehuis met mooiste uitsig oor die see. Kamers pragtig ingerig. Paul en Vanessa het ons so welkom laat voel en ontbyt was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelf H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

'n Huis weg van die huis. Baie netjies en skoon. Met aankoms verwelkom en sommer klaar tuis gevoel. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Baie sentraal geleë met 'n baie mooi uitsig. Sal beslis weer besoek. Hoop nuwe eienaar is net so vriendelik en behulpsaam soos huidige.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vanessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 3 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buxton Close, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAce68e449de1c20bf7d08ce4f3a98b1466aa59807587f73cca9b590c52c1f9246af75ecd8fb284ca702a6ce772157eb4d5440?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 550 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Buxton Close Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.99766170183 22.603295993079
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang