Metropole Private Room with Shared Amenities
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Sydney street, Green Point, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R303 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Metropole Privaatkamer met gedeelde geriewe is 'n moderne kamer in die hartjie van Kaapstad. Die eenheid is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Die kamer bied slaapplek vir tot 2 volwassenes en bestaan uit 'n slaaparea met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Vars linne en badhanddoeke word voorsien. Die eenheid sluit 'n slim-TV in vir gaste se vermaak. Gaste is welkom om gebruik te maak van die gemeenskaplike kombuis en sitkamer, asook om die dakswembad met skilderagtige uitsigte te geniet.
Die eenheid spog met pragtige uitsigte en is sentraal geleë, naby Tafelberg, Leeukop, die V&A Waterfront, plaaslike winkels, restaurante en 'n reeks boeiende aktiwiteite.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 30
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 30 Sydney street, Green Point, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Sydney street, Green Point, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang