Successfully reported

Mi Casa Es Tu Casa

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R190.00 per bespreking
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, kettle, air fryer, and two-plate stove.
Huisreëls

Geen rook word in die woonstel toegelaat nie; aangewese areas word voorsien.

Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.

Slegs geregistreerde gaste word toegelaat; bykomende besoekers moet vooraf gereël word.

Vir verblyf van 1 tot 3 nagte word 'n skoonmaakfooi gehef.

Vir verblyf van 5 tot 7 nagte sluit die skoonmaakfooi 'n linnediens met vars beddegoed en handdoeke in, sowel as 'n aanvulling van tee, koffie, melk, beskuitjies en ander noodsaaklikhede.

Vir verblyf langer as 7 nagte word 'n weeklikse skoonmaakdiens verskaf, insluitend waspoeier, versagmiddel, 'n wasgoedmandjie, wasgoedpennetjies, 'n privaat wasgoedlyn en peuselhappie-aanvullings.

'n Wasmasjien is beskikbaar vir langtermynverblyfgaste van 6 dae of langer. Wasgoeddienste is nie beskikbaar vir kort verblyf van 1 tot 5 dae nie. 'n Standaard wasgoedfooi geld per wasmandjie.

Skottelgoedwasmiddel, skoonmaakmiddels, waspoeier, versagmiddel en basiese oppervlakreinigers word voorsien.

Verversings word vir gaste voorsien.

'n Wasgoedmandjie is ingesluit.

'n Haardroër is beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 99 Circle Road, Sunridge, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1984960ca58d04adc04e890c8e257d59995669245ba4864fd3116fc4ac9089bb06d6b2c2e45febfe51b0f682a9edad00bf43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 99 Circle Road Sunridge 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.825232554746 18.508630331355

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang