Milkwood Beach Cottages
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n natuurlike, rustieke tema. Daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste kamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 1 dubbelslaapplek in die leefarea vir 2 kinders. Die kombuis het 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, oond, stoof, breekware en eetgerei. Dit lei na 'n stoep met 'n braai. Boonop is daar 'n slim-TV met 'n internetverbinding sodat jy Netflix-programme aanlyn kan kyk. DStv is beskikbaar as jy jou eie slimkaart en 'n DVD-speler met 'n DVD-versameling saambring, asook 'n romantiese stort buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
R1100 breekskadedeposito is betaalbaar per huisie 14 dae voor aankoms. Milkwood Beach Cottages sal met u in verbinding tree rakende inbetalingsbesonderhede. Die breekskadedeposito sluit ook rook in die huisies in. Rook is ten strengste verbode en skoonmaakdienste a.g.v. rook sal teen deposito's verhaal word. Deposito sal binne dag of drie na vertrek terugbetaal word na inspeksie voltooi is.
1. Inkloktyd: 15:00. Vertrektyd: 09:00.
2. Bring asb. eie swemhanddoeke.
3. Geen terugbetaling indien gaste vroeg vertrek nie.
4. Maksimum persone per eenheid is: 6. Enige ekstra persone sal teen voorgeskrewe tariewe per nag geakkommodeer word soos ooreengekom. Tariewe is vir 6 persone per eenheid. Sewende en maksimum agste persoon betaal R200 (Buite en Sem seisoen) en R300 (spitsseisoen) per persoon per nag ektra, bo en behalwe normaal gekwoteerde pryse. Milkwood Beach Cottages sal sodanige koste van u verhaal by aankoms.
5. Voor vertrek verskaf asb. sleutels aan eienaars. Los asb. die eenheid soos u dit gekry het.
6. Diere welkom indien vooraf gereel. Daar kan kostes aan diere wees soos met eienaars ooreengekom.
7. Alle gaste sal Milkwood Beach Cottages se kontrak en vrywaringsvorm ontvang en moet dit onderteken en terugstuur voor aankoms.
8. Toiletware sal in die huisies wees by aankoms, maar u moet u eie verskaf vir die res van u verblyf.
9. Basiese skoonmaakdiens word een maal per week verskaf indien u langer as 7 dae bly. Dit sluit die opmaak van beddens, verandering van beddegoed en skoonmaak van die eenheid. Voltydse skoonmaakdiens kan gereel word vir u eie rekening.
10. Geen buitensporige geraas sal toegelaat word nie.
Daar is nie SAUK opvangs nie, maar wel 'n WiFi-verbinding met slim-TV's, 'n DVD-speler en DVD-versameling. Gratis Netflix. DStv en ander kanale op internet indien jy lidmaatskapnommer saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n blou en wit see-tema en is die naaste eenheid aan die see. Daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n romantiese stort buite. Die eerste kamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 dubbelslaapbanke in die leefarea vir 2 kinders. Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, breekware en eetgerei asook 'n ontbythoekie. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met 'n internetverbinding om programme aanlyn te kyk. DStv is beskikbaar as jy jou eie slimkaart saambring. Daar is 'n lang tafel vir 8 in die sitarea. Die eenheid lei na 'n patio en 'n buitebraai-area. Daar is ook 'n buitestort. Vanaf die eenheid is 'n paadjie direk na die strandfront.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
R1100 breekskadedeposito is betaalbaar per huisie 14 dae voor aankoms. Milkwood Beach Cottages sal met u in verbinding tree rakende inbetalingsbesonderhede. Die breekskadedeposito sluit ook rook in die huisies in. Rook is ten strengste verbode en skoonmaakdienste a.g.v. rook sal teen deposito's verhaal word. Deposito sal binne dag of drie na vertrek terugbetaal word na inspeksie voltooi is.
1. Inkloktyd: 15:00. Vertrektyd: 09:00.
2. Bring asb. eie swemhanddoeke.
3. Geen terugbetaling indien gaste vroeg vertrek nie.
4. Maksimum persone per eenheid is: 6. Enige ekstra persone sal teen voorgeskrewe tariewe per nag geakkommodeer word soos ooreengekom. Tariewe is vir 6 persone per eenheid. Sewende en maksimum agste persoon betaal R200 (Buite en Sem seisoen) en R300 (spitsseisoen) per persoon per nag ektra, bo en behalwe normaal gekwoteerde pryse. Milkwood Beach Cottages sal sodanige koste van u verhaal by aankoms.
5. Voor vertrek verskaf asb. sleutels aan eienaars. Los asb. die eenheid soos u dit gekry het.
6. Diere welkom indien vooraf gereel. Daar kan kostes aan diere wees soos met eienaars ooreengekom.
7. Alle gaste sal Milkwood Beach Cottages se kontrak en vrywaringsvorm ontvang en moet dit onderteken en terugstuur voor aankoms.
8. Toiletware sal in die huisies wees by aankoms, maar u moet u eie verskaf vir die res van u verblyf.
9. Basiese skoonmaakdiens word een maal per week verskaf indien u langer as 7 dae bly. Dit sluit die opmaak van beddens, verandering van beddegoed en skoonmaak van die eenheid. Voltydse skoonmaakdiens kan gereel word vir u eie rekening.
10. Geen buitensporige geraas sal toegelaat word nie.
Daar is nie SAUK opvangs nie, maar wel 'n WiFi-verbinding met slim-TV's, 'n DVD-speler en DVD-versameling. Gratis Netflix. DStv en ander kanale op internet indien jy lidmaatskapnommer saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers met 'n romantiese stort buite. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, breekware en eetgerei asook 'n ontbythoekie. Die sitkamer het 'n enkelslaapbank, 'n enkelbed en 'n slim-TV met 'n internetverbinding om programme aanlyn te kyk. DStv is beskikbaar as jy jou eie slimkaart saambring en daar is 'n DVD-speler met 'n DVD-keuse. Die eenheid lei na 'n patio met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
R1100 breekskadedeposito is betaalbaar per huisie 14 dae voor aankoms. Milkwood Beach Cottages sal met u in verbinding tree rakende inbetalingsbesonderhede. Die breekskadedeposito sluit ook rook in die huisies in. Rook is ten strengste verbode en skoonmaakdienste a.g.v. rook sal teen deposito's verhaal word. Deposito sal binne dag of drie na vertrek terugbetaal word na inspeksie voltooi is.
1. Inkloktyd: 15:00. Vertrektyd: 09:00.
2. Bring asb. eie swemhanddoeke.
3. Geen terugbetaling indien gaste vroeg vertrek nie.
4. Maksimum persone per eenheid is: 6. Enige ekstra persone sal teen voorgeskrewe tariewe per nag geakkommodeer word soos ooreengekom. Tariewe is vir 6 persone per eenheid. Sewende en maksimum agste persoon betaal R200 (Buite en Sem seisoen) en R300 (spitsseisoen) per persoon per nag ektra, bo en behalwe normaal gekwoteerde pryse. Milkwood Beach Cottages sal sodanige koste van u verhaal by aankoms.
5. Voor vertrek verskaf asb. sleutels aan eienaars. Los asb. die eenheid soos u dit gekry het.
6. Diere welkom indien vooraf gereel. Daar kan kostes aan diere wees soos met eienaars ooreengekom.
7. Alle gaste sal Milkwood Beach Cottages se kontrak en vrywaringsvorm ontvang en moet dit onderteken en terugstuur voor aankoms.
8. Toiletware sal in die huisies wees by aankoms, maar u moet u eie verskaf vir die res van u verblyf.
9. Basiese skoonmaakdiens word een maal per week verskaf indien u langer as 7 dae bly. Dit sluit die opmaak van beddens, verandering van beddegoed en skoonmaak van die eenheid. Voltydse skoonmaakdiens kan gereel word vir u eie rekening.
10. Geen buitensporige geraas sal toegelaat word nie.
Daar is nie SAUK opvangs nie, maar wel 'n WiFi-verbinding met slim-TV's, 'n DVD-speler en DVD-versameling. Gratis Netflix. DStv en ander kanale op internet indien jy lidmaatskapnommer saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers met 'n romantiese stort buite. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer. Die tweede badkamer het 'n dubbelbed. Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, breekware, eetgerei en 'n ontbyttoonbank. Die sitkamer beskik oor 'n gemaklike dubbelslaapbank, stapelbed en 'n slim-TV met 'n internetverbinding vir Netflix. DStv is beskikbaar as jy jou eie slimkaart en 'n DVD-speler met 'n DVD-versameling saambring. Die sitkamer maak oop na 'n patio met 'n braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
R1100 breekskadedeposito is betaalbaar per huisie 14 dae voor aankoms. Milkwood Beach Cottages sal met u in verbinding tree rakende inbetalingsbesonderhede. Die breekskadedeposito sluit ook rook in die huisies in. Rook is ten strengste verbode en skoonmaakdienste a.g.v. rook sal teen deposito's verhaal word. Deposito sal binne dag of drie na vertrek terugbetaal word na inspeksie voltooi is.
1. Inkloktyd: 15:00. Vertrektyd: 09:00.
2. Bring asb. eie swemhanddoeke.
3. Geen terugbetaling indien gaste vroeg vertrek nie.
4. Maksimum persone per eenheid is: 6. Enige ekstra persone sal teen voorgeskrewe tariewe per nag geakkommodeer word soos ooreengekom. Tariewe is vir 6 persone per eenheid. Sewende en maksimum agste persoon betaal R200 (Buite en Sem seisoen) en R300 (spitsseisoen) per persoon per nag ektra, bo en behalwe normaal gekwoteerde pryse. Milkwood Beach Cottages sal sodanige koste van u verhaal by aankoms.
5. Voor vertrek verskaf asb. sleutels aan eienaars. Los asb. die eenheid soos u dit gekry het.
6. Diere welkom indien vooraf gereel. Daar kan kostes aan diere wees soos met eienaars ooreengekom.
7. Alle gaste sal Milkwood Beach Cottages se kontrak en vrywaringsvorm ontvang en moet dit onderteken en terugstuur voor aankoms.
8. Toiletware sal in die huisies wees by aankoms, maar u moet u eie verskaf vir die res van u verblyf.
9. Basiese skoonmaakdiens word een maal per week verskaf indien u langer as 7 dae bly. Dit sluit die opmaak van beddens, verandering van beddegoed en skoonmaak van die eenheid. Voltydse skoonmaakdiens kan gereel word vir u eie rekening.
10. Geen buitensporige geraas sal toegelaat word nie.
Daar is nie SAUK opvangs nie, maar wel 'n WiFi-verbinding met slim-TV's, 'n DVD-speler en DVD-versameling. Gratis Netflix. DStv en ander kanale op internet indien jy lidmaatskapnommer saambring.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 776 Shepstone Road, Shelly Beach, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang