Successfully reported
+28

Millerd Mountain Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Avoca, Off the R393, Barkly East, 9786, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Millerd Mountain Lodge skuil onder die majestueuse Avoca-piek en bied selfsorgverblyf.

Die Millerd Mountain Lodge het 6 ruim slaapkamers met dubbelbeddens, asook badkamers met baddens en 'n stort. Die huis het 'n ruim kombuis wat volledig toegerus is en 'n groot gesins-eettafel het. Die kombuis het verhitte vloere. Gaste kan ontspan in die vermaakarea wat toegerus is met 'n TV met DStv-kanale, asook 'n kaggel, en het toegang tot braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

'n Verskeidenheid doendinge kan op die plaas geniet word soos voetslaan, visvang in die rivier, bergfietsry, swem in die talle rivierpoele, begeleide staptoere tot by verskillende watervalle en asemrowende uitsigte. Neem asseblief kennis dat Millerd Mountain Lodge met 'n grondpad bereik word.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
TV
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Geoff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Farm Avoca, Off the R393, Barkly East, 9786, Oos-Kaap
  • Gaste dink Millerd Mountain Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 200
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 200
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 4 200
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Avoca, Off the R393, Barkly East, 9786, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa672e3b90b1be4077138c4aef10e0c6d5cadf98c1e0817d1d32c95dea3a30a4d18dfba91eb5350fbd2c223c13dab2d48c21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 12 mense 12 5 1 5 Farm Avoca Off the R393 9786 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.75317531621 27.539216794968
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang