Millwood @ Dalebrook Tidal Pool
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Main Road, St James, Kalk Bay, 7945, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Millwood @ Dalebrook Tidal Pool is 'n lieflike selfsorg-eenheid waar gaste kan wakker word met die sonsopkoms oor Valsbaai. Die eenheid is sentraal geleë in St. James, Kalkbaai se hoofstraat en is naby al die winkels en besienswaardighede in hierdie lewendige Kaapstadse buurt.
Die eiendom bied slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort in die hoofslaapkamer, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die tweede badkamer, wat 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste word versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware. Die kombuis lei na die sitarea wat gemaklike sitplek voor die TV bied. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Buite is 'n gedeelde patio met buitemeubels en braaigeriewe. Daar is 1 veilige parkeerplek vir gaste se voertuie, maar dit is onderhewig aan beskikbaarheid. Indien dit nie op die dag beskikbaar is nie, is daar addisionele parkering in die straat oorkant die pad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Thomas Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 105
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 16 Main Road, St James, Kalk Bay, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Millwood @ Dalebrook Tidal Pool het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Main Road, St James, Kalk Bay, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang