Milnerton Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jansen Road, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 010 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Milnerton Apartment is 'n selfsorg-eenheid in Kaapstad, geskik vir 2 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Die woonstel is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n ketel, broodrooster, lugbraaier, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek, 'n TV en WiFi-toegang in.
Parkeerplek word gedeel met die eienaar, wat in die hoofhuis op die eiendom woon. Die woonstel is gerieflik geleë naby Woodbridge-eiland, binne loopafstand van Centrepoint Mall, plaaslike restaurante en die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 33
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Jansen Road, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Milnerton Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jansen Road, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang