Successfully reported
+25

Miown Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Old Main Road, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Miown Holiday Home is 'n ruim en gerieflike vakansiehuis in die hartjie van Onrus. Hier kan gaste 'n rustige ontsnapping van die stad binne maklike bereik van die strand en strandmeer geniet.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met bykomende slaapopsies, wat dit ideaal maak vir gesinne of groepe vriende. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n ekstra enkelmatras om 'n derde persoon te akkommodeer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelslaapbank en 'n ekstra enkelmatras. Die derde slaapkamer het 'n driestapelbed en 2 bykomende matrasse. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, en daar is ook 'n gastetoilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf. Die sitkamer het 'n kaggel en maak oop op 'n toegeboude stoep met 'n ingeboude braai-area, waar gaste tyd saam kan spandeer. Om die vakansie-ervaring te verbeter, sluit die eiendom ook 'n Jacuzzi in waarin gaste kan ontspan.

Die omgewing van Onrus bied ook baie besienswaardighede en doendinge om te verken. Die strand en nabygeleë strandmeer bied geleenthede vir watersport en buitelugavonture. Gaste kan ook 'n skilderagtige rit neem na die Hemel-en-Aarde-vallei, wat bekend is vir sy wingerde en wynproeë.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Ekstra enkelmatras

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

1 x Ekstra enkelmatras

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

5

1 x Tripelstapelbed

2 x Ekstra enkelmatras

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Ligging

  • 25 Old Main Road, Onrus, 7201, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    8 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Old Main Road, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA023fd70441d6313afa3f229d841008efb936d5a7eff9e2fc313d47b001f8443f43bf62908f13098b7a4ef238ca728afd644d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 12) 25 Old Main Road Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.412595921296 19.175664305557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang