Successfully reported

Miramichi Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Elmarie Z
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Stunning place! What a stunning home, a lovely and safe estate. Very welcoming and friendly security guards. We enjoyed our stay very much. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
Miramichi Guest House
Thank you so much for the kind review! Hope to see you again soon!

Ria N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker gebly, baie geniet. Baie dankie dat ons in julle mooi plekkie kon bly. Ons het dit baie geniet, lekker voor die kaggel gesit, alles was reg. Dankie vir die sjerrie en sjokolade bederfie, alles baie mooi, skoon en netjies. Pragtige plekkie, lekker gebly, ons gaan weer kom. Dankie ook vir die vriendelikheid. Het Johan ontmoet, lekker gesels, en ek het vir Joanie gebel, altyd vriendelik en hulpvaardig. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
Miramichi Guest House
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons waardeer dit opreg! Ons is baie bly julle het dit geniet! Ons hoop om julle gou weer te sien!

Jackie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Heerlik en rustig. Ons het vir seker baie lekker en warm geslaap. Die akkommodasie is baie gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
Miramichi Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Hoop om julle weer te sien!

Wayne F
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Absolute gold - lovely house with quality touches. Highly recommended. Absolutely gold. What a lovely place and an amazing stay. Beautiful, safe home. The bed upstairs needs replacing, though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
Miramichi Guest House
Thank you very much for your review! Hope to see you again soon!

Dickey V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Lekker luukse gastehuis, ten volle ingerig. Werklik waarde vir geld. Baie lekker gebly en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
Miramichi Guest House
Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het dit geniet! Hoop om julle weer te sien!

Desirée G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Salig en rustig. Baie lekker. Die dubbelbeddens se matrasse moet net vervang word, asook die dubbelbanke bo en onder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
Miramichi Guest House
Ons is bly julle het darem die wegbreek geniet!

Jaqueline S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Ruim spasie en baie netjies. Ons het 'n groep vriende by Miramichi gebly vir 'n trou-naweek en ons het 'n fees gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
Miramichi Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg! Hoop om julle weer te sien!

Jaco B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pragtige diere, vriendelike akkommodasie, sal enige tyd aanbeveel. Dit is regtig 'n baie mooi plek en die gasheer was vriendelik en altyd beskikbaar vir enige benodigdhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
Miramichi Guest House
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit opreg! Hoop om julle weer te sien!

Ruan H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Cozy en gesellig. Die view van die berg was baie mooi en die gastehuis was baie netjies en verwelkomend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
Miramichi Guest House
Hi Ruan. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons waardeer dit opreg! Hoop om julle weer te sien!

Neels K
Kort verblyf
4.6
Feb 2025

Plattelandse rus en vrede. Woning is baie goed toegerus. Die stappie na die dorp was goed vir liggaam en siel. Ons gesin het lekker gekuier en ook die mense in die dorp se vriendelikheid weer ervaar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Joanie
Miramichi Guest House
Baie dankie vir die terugvoer! Ons is bly julle het dit geniet!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 3 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 369 Piet Retief Street, 709 Oak Lane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9b7af53112565571b428c8995ddf530cf03bf3861d532196119ffd7ac502c8f3f6d9485ee6987b5895641529784b76448bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 64 5 1 5 369 Piet Retief Street 709 Oak Lane Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.4112758 30.1077187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang