Successfully reported
+22

Miramichi Guest House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 369 Piet Retief Street, 709 Oak Lane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Miramichi Guest House is 'n selfsorghuis in die Oak Lane-landgoed in Dullstroom. Die huis is na aan die berge en omring deur pragtige natuurskoon en dus bied dit pragtige uitsigte, veral met sonsondergang.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers en is ideaal vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n tweede dubbelslaapkamer met 'n en suite-badkamer wat 'n toilet, bad en wasbak het. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van die derde badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die kombuis lei na die oopplan-eetarea en -leefarea.

Die leefarea het gemaklike sitplek voor 'n kaggel en daar is 'n kroegarea en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die huis het ook 3 verskillende stoepe waarvan een buitebraaigeriewe het. WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Elmarie Z
5.0
Stunning place! What a stunning home, a lovely and safe estate. Very welcoming and friendly security guards. We enjoyed our stay very m...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Ria N
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, baie geniet. Baie dankie dat ons in julle mooi plekkie kon bly. Ons het dit baie geniet, lekker voor die kaggel gesit, alles was re...
Sien meer
Jun 2025
Jackie V
Gesin met tieners
5.0
Heerlik en rustig. Ons het vir seker baie lekker en warm geslaap. Die akkommodasie is baie gerieflik en netjies.
Jun 2025
Wayne F
5.0
Absolute gold - lovely house with quality touches. Highly recommended. Absolutely gold. What a lovely place and an amazing stay. Beauti...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Dickey V
Saam met vriende
5.0
Lekker luukse gastehuis, ten volle ingerig. Werklik waarde vir geld. Baie lekker gebly en gekuier.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Joanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 369 Piet Retief Street, 709 Oak Lane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Miramichi Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 369 Piet Retief Street, 709 Oak Lane Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9b7af53112565571b428c8995ddf530cf03bf3861d532196119ffd7ac502c8f3f6d9485ee6987b5895641529784b76448bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 64 5 1 5 369 Piet Retief Street 709 Oak Lane Estate 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.4112758 30.1077187

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang