Misty Blue Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 437 Marine Drive, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Misty Blue B&B is stapafstand vanaf Ansteys-strand, en daar is 'n privaat paadjie wat daarheen lei. Ons bied gerieflike 4-ster-verblyf op 'n B&B-basis met uitsigte oor die Indiese Oseaan. Misty Blue is in die Bluff geleë, naby die Bluff Nasionale Park Gholfklub.
Verblyf word aangebied in 5 goed gemeubileerde kamers met slaapplek vir 2 gaste in elk. Al die kamers het 'n en suite-badkamer en is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Baie van die kamers kyk uit oor die see.
Oop patio-deure laat die seebries toe om deur die huis te waai en die buite-leefarea en braai-area gemaklik en koel te hou tydens die hitte van die somer. Daar is 'n swembad en 'n dek met sonstoele waar gaste kan ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 437 Marine Drive, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Misty Blue Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 437 Marine Drive, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang