Misty Blue Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 437 Marine Drive, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Misty Blue Bed and Breakfast is stapafstand vanaf Ansteys-strand geleë, met 'n privaat paadjie, en bied gerieflike 4-ster B&B-verblyf met uitsigte oor die Indiese Oseaan. Misty Blue Bed and Breakfast is in die Bluff geleë, naby die Bluff Nasionale Park Gholfklub.
Verblyf word gebied in 5 goed ingerigte kamers wat elk akkommodeer tot 2 gaste. Alle kamers het en suite-badkamers en is toegerus met TV's met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, haardroërs en tee- en koffiemaakgeriewe. Die meeste kamers het uitsigte wat oor die see uitkyk.
Oop stoepdeure laat die seebriesie deurwaai, wat die buitesitkamer en braai-area gemaklik hou tydens die somerhitte. Daar is 'n swembad, asook 'n dek met sonstoele waar gaste kan ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 437 Marine Drive, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Misty Blue Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 437 Marine Drive, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang