Misty Dawn
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 81 Hannas Bay Street, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Misty Dawn is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in St Helenabaai geleë is. Die eiendom is ideaal geleë in 'n doodloopstraat ongeveer 40 meter van die see af.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 2 wasbakke, 'n bad en 'n instapstort. Die goed toegeruste kombuis het 'n gasstoof en elektriese oond, 'n skottelgoedwasser, 'n mikrogolfoond en 'n yskas-vrieskas.
Die leefarea beskik oor 'n platskerm-TV; volledige DStv-pakket ingesluit. Die leefarea lei uit na die onderdakbraai-area, wat ook na die buitebraai-area lei. Die woonstel het ook 'n ingeboude kluis om waardevolle items te stoor en 'n alarmstelsel. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.
Misty Dawn is sowat 6 km vanaf restaurante, die hawe en 'n entjie se ry van Shelley Point Gholflandgoed af geleë, om maar 'n paar besienswaardighede in die Weskus te noem.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
FRANCOIS Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 81 Hannas Bay Street, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Misty Dawn het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 81 Hannas Bay Street, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang