Successfully reported
+19

Misty River Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevreden Farm, Lions River, Midlands Meander, 4000, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Misty River Guesthouse is op privaat eiendom langs die oewer van die Lionsrivier in die hartjie van die Midlands-platteland sowat 20 km vanaf Howick geleë.

Elke verblyfopsie het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n klerekas met hangplek, 'n yskassie, 'n ketel, 'n slim-TV, WiFi en 'n buitesitarea in. 'n Gesinskamer is op versoek beskikbaar.

Hierdie luukse verblyf is in die hartjie van die Midlands Meander en is net 'n hanetreetjie vanaf sommige van die mees gesogte besienswaardighede en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jacqui F
Saam met lewensmaat
5.0
Exceptional accommodation and setting. Highly recommended. Misty River Guesthouse exceeded our expectations. Such a beautiful and tranq...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Youlande D
Gesin met tieners
5.0
Goeie ligging en vriendelik. Was baie naby aan die Midmardam. Kamers en omgewing is pragtig. Baie gasvry en vriendelik.
Feb 2025
Lizelle F
Saam met lewensmaat
5.0
Huislik, pragtige uitsig, vriendelike mense. Ons het baie lekker gebly. Mooiste plek. Vriendelikste gasvrou en gasheer. Alles was baie keurig, skoon e...
Sien meer
Feb 2025
Shaun K
Gesin met klein kinders
5.0
The absolute best. Simply amazing, great everything.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Hendrik S
Gesin met klein kinders
5.0
Goed geleë, ruim, nuut, goeie diens. Ruim, goed toegeruste kamer, vriendelike ontvangs. Goeie ligging in KZN midlande.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Chanel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Weltevreden Farm, Lions River, Midlands Meander, 4000, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Misty River Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevreden Farm, Lions River, Midlands Meander, 4000, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b6fa80ea16d0f9e56e1cdfedecc259d386b8bb860000bb3b12d7f346602a739a2dcb68c66eeccec61f8e15c271830c0c72c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Weltevreden Farm Lions River 4000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.443492574825 30.153190445712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang