Mitford Marula
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Beach Road, Morgan Bay, 5272, Oos-Kaap
- Vanaf R1 360 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Mitford Marula is 'n bekoorlike woonstel in Morganbaai wat gaste gemaklike selfsorgverblyf bied binne loopafstand van die strand. Dit is 'n ideale opsie vir 'n klein gesin of paartjie wat op soek is na vakansie- of oornagverblyf.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n stapelbed het. Die woonstel kan gemaklik tot 4 gaste akkommodeer.
Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke. Hierdie area lei na 'n balkon met buitesitplek. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johnny Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 14 Beach Road, Morgan Bay, 5272, Oos-Kaap
- Gaste dink Mitford Marula het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Beach Road, Morgan Bay, 5272, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang