Grace House-Mkhuhlu
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536 Road, 27PQ+8FJ, Khokhamoya, 3973, Mpumalanga
- Vanaf R5 100 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Grace House-Mkhuhlu is 'n stylvolle en ruim selfsorghuis in die stil area van Khokhamoya. Ideaal vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende, bied die huis 'n gemaklike en verwelkomende ruimte om te ontspan en tyd saam te geniet.
Hierdie huis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 smaakvol gemeubileerde slaapkamers met ruim kasruimte en en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer. Hierdie kamer spog ook met 'n kombuisie en 'n sitkamer. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het en suite-badkamers met 'n stort. Die vierde slaapkamer het twee enkelbeddens met 'n en suite-stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die moderne kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet en maak verder oop na die sitkamer wat gemeubileer is met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite aan die agterkant stap gaste uit na 'n lieflike buite-area met braaigeriewe en 'n sprankelende swembad. Veilige parkering is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Dillon Geverifieer
Eiendomme 64
Resensies 237
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R536 Road, 27PQ+8FJ, Khokhamoya, 3973, Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R536 Road, 27PQ+8FJ, Khokhamoya, 3973, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang