Modern Stay In Woodstock
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 85 Albert Road, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Modern Stay is 'n selfsorgwoonstel in WEX 1 in Woodstock, omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe.
Die sjiek woonstel bied gemaklik slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, 'n Nespresso-masjien en 'n eetkamertafel vir 2. Die sitkamer, net langs die kombuis, bied 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Gaste kan hul oggendkoffie op die privaat balkon geniet terwyl hulle die uitsigte inneem. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde dakswembad, fiksheidsentrum, kroeg op die perseel en gemeenskaplike eetareas met 'n pooltafel. Veilige parkering word dwarsdeur die verblyf voorsien. Die Iziko Bo-Kaap Museum is 3.3 km weg, terwyl Mouille Point-strand 5.5 km van die woonstel af is.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Top Host Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 85 Albert Road, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 85 Albert Road, Woodstock, Cape Town, 7915, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang