Successfully reported

Buccara Waterberg - Molapo

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2026 tot 31 Mei 2026.

Spesiale Aanbod

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2026 tot 30 Nov 2026.

Spesiale Aanbod

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jan 2026 tot 31 Mrt 2026.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Inkloktyd is vanaf 14:00. Uitkloktyd is om 10:00. Stilte ure is tussen 22:00 en 07:00. Rook binnenshuis is streng verbode. Partytjies en geleenthede word nie geduld nie. Vure word slegs in aangewese areas soos die boma en braai-areas toegelaat. Moet asseblief geen diere voer of steur nie. Slegs geregistreerde gaste word op die perseel toegelaat.
Hektoegang en eiendomsgrense moet gerespekteer word vir u veiligheid en die sekuriteit van die reservaat.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 80%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 20%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R13 865
R 13 865 R 10 399
per nag, vir 14 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R13 865
R 13 865 R 10 399
per nag, vir 14 mense
Vanaf R13 865
R 13 865 R 10 399
per nag, vir 14 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 551 Onschuld Farm, Lephalale, 0557, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9bba51752b8b495715c6ab774a7b825cde5d28ebee4d27c9e652ec80cc582d17cea6e55729e7bbcf6535ccf01d12f57ed72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R13 865 nouVanaf R10 399 per nag, vir 14 mense 2 5 1 5 551 Onschuld Farm Lephalale 0557 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.805763725229 28.103542327881
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang