Successfully reported

Monet House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hester D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Die huis self, is so mooi! Stylvol, weelderig, skoon. 'n Wonderlike ondervinding. Ja beslis! Dit was 'n fantastiese ondervinding! The photos do not do the house justice! Die gasvrou het soveel moeite gedoen om dit vir ons spesiaal te maak. Alles was net perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Like home away from home. Absolutely delightful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Groot kuier huis met alles wat jy benodig. Suzelle was 'n puik gasvrou. Ons het baie lekker gebly en gekuier. Ek sal Monet House beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suegnet V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Esteties veilig sentraal rustig. Ons het vreeslik lekker by Monet House gekuier! Baie sentraal en veilig, met die mooiste uitsig oor die rivier! Ons sal vir seker weer daar bly as ons Parys besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Wonderlik. As daar 10 sterre was, het ek dit gekies. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miles D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

A lovely house on the banks of the river. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Asha D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Amazing family getaway. The house is very well equipped and spacious. Perfect for a group getaway. It is located close to many restaurants. The host was super friendly and responded promptly to all our queries.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobias K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Ons het dit geniet. Baie lekker gebly, en die rivier geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Jul diens is puik. Baie dankie, Suzelle. Baie dankie aan die gasheer vir al die bederf en professionele diens ontvang. Alles so gerieflik en net die beste is aangebied. Die ekstra goedjies soos vars vrugte, heerlike koffie en beskuit is baie waardeer. Ons sien uit na 'n volgende kuiertjie. Mooi geseende dag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2024

Comfortable house with everything you need. Very clean. Great amenities. Loved the walk-in refrigerator with ample space for everyone's drinks. Aircon in every room and ice machine is a plus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Suzelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 4 950
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 950
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3068 Fish Eagle Avenue, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1jtgi81t0NOWyHR6ngEfOh5AgE1oizZD4QhzUl6AT299ENHMK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 950 per nag (plek vir 8) 25 5 1 5 3068 Fish Eagle Avenue Parys Golf and Country Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.881395877386 27.477585822508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang