Monet House
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die huis word skoongemaak op Maandag, Woensdag, Vrydag en Saterdag, behalwe op openbare vakansiedae. As gevolg van ons nabyheid aan die water, is daar ongelukkig geen kinders onder 10 jaar nie. Hierdie is 'n rookvrye huis, rookgeriewe is buite beskikbaar. Die huis mag nie vir funksies of partytjies gebruik word nie. Vrygeselpartytjies is streng verbode. Groepe wat meer as een huis bespreek, mag nie by een huis bymekaarkom nie, maar moet die klubhuis gebruik. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie. Geen dagbesoekers nie. Die breekskade- en steurnisdeposito sal binne 5 werksdae na vertrek terugbetaal word. Die breekskadedeposito sal verbeur word indien meer as 8 gaste of kinders onder 6 die huis beset.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3068 Fish Eagle Avenue, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang