Successfully reported

Mongu

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Samantha R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Wonderlike plek gewees. Sal definitief weer bespreek. Tannie Liresia was wonderlik om te help met als.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dit was heerlik. Dit was heerlik. Die huis is baie mooi ingerig en het alles wat jy nodig het vir 'n lekker kuier naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Perfect home away from home. Excellent stay! Conveniently located close to the lookout point and not far from shops. The outside area is a perfect setup for a braai, a quick cool off in the pool, visits from many animals, and the kids loved the trampoline. Dining room chairs and outside chairs are sturdy and comfortable, making staying up to kuier outside much more likely. Beds were comfortable. The kitchen was well equipped. Thank you for the lovely stay, we hope to visit again soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Rustig en gerieflik. Lekker groot, ruim huis. Baie mooi, netjies en skoon. Vriendelik deur Liresia ontvang. Baie diere wat kom kuier het by die huis. Was so 'n lekker wegbreek. Wens ons kon langer bly. Sal graag weer hier wil kom oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline R
Kort verblyf
4.6
Mei 2025

Awesome. Lovely accommodation. In the bush. All the animals come to you. It was just so amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta G
Kort verblyf
4.4
Sep 2025

‘n Heerlike kuier. Die huis is netjies, gerieflik en skoon. Dit is stapafstand van die rivier en ons kon lekker stap en draf. Daar is wilde diere en mens moet maar versigtig wees en dalk nie alleen stap nie. Die bobbejane word nie afgeskrik deur mense binne in die huis nie en ons was 'n paar keer verras deur mnr. bobbejaan wat ons brood kom steel. Daar is 'n heerlike braai-area en elke aand het die diere kom kuier as ons om die vuur sit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lou-ann L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Jun 2025

Rustig. Ons het dit geniet, dit is baie rustig.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Karin B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Netjies, silwerskoon, alles wat jy nodig het, is in die huis. Ons gesin het heerlik gebly. Baie netjiese en skoon huis, lekker braaigeriewe en swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Absoluut die moeite werd. Heerlik gekuier. Skoon en netjiese plek. Attention to detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Kort naweek kuier met familie. Verblyf was baie aangenaam in 'n stil deel van Marloth binne loopafstand van die rivier. Verblyf was ruim vir die ses gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liesel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 4 730
per nag, vir 11 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 730
per nag, vir 11 mense
Vanaf
R 4 730
per nag, vir 11 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    11 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2477 Mongoose Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA722d9a8b7de5ae4929050cfaf48656db8b390a5f0aa6872693b35dd82c74c3022776f752b7477d927088f7d403e5fdd22d7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 730 per nag, vir 11 mense 40 5 1 5 2477 Mongoose Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.339303720253 31.785426701515

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang