Successfully reported

Mont Rouge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 145 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Charéne R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Snoesig. Vriendelik. Heerlik. Baie lekker gebly. Mont Rouge is perfek geleë naby die besighede, maar ver genoeg dat die geraas nie pla nie. Riaan was baie vriendelik en het ons laat tuis voel. Baie dankie vir 'n heerlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carne D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Baie lekker, sal weer gaan! Baie lekker gebly. Alles was soos geadverteer. Gasheer was baie behulpsaam, baie goeie kliëntediens! Die katte was 'n hoogtepunt vir ons dogtertjie, was jammer die donkies was nie daar nie! Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker en rustig. Baie netjies en skoon. Riaan was 'n uitstekende gasheer. Gerieflik binne loopafstand van middedorp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deonita O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dit was definitief die moeite werd. Ons het baie lekker gebly. Pragtige tuiste. Net jammer die TV met kanale wil nie altyd werk vir my bejaarde ouers om na te kyk. Ons moes paar keer die gasheer kontak. En let net op die WiFi kode in die Farmyard is foutiewelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya V
Kort verblyf
4.6
Apr 2025

Thoroughly enjoyed it! The Jukebox was quiet and perfectly safe. Well located and Riaan was a great host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elana B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2025

Ons gesin kan nie wag om weer by Mont Rouge te kuier nie! Ons verblyf by Mont Rouge was net wat ons as gesin nodig gehad het om bietjie te ontspan. Die uitsig op die berge, die pragtige herfsbome en toegang tot die wandelpaadjies en die heerlike warm beddens het alles bygedra tot 'n heerlike wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle N
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jul 2025

Great overnight stay. We only stayed 1 night but it was worth it. Great location, great accommodation. Will go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jul 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy W
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jul 2025

Pleasant and safe. Unfortunately, only one night. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mei 2025

Perfekte plekkie vir 'n kort wegbreek. Lekker rustig en die kagel is heerlik. Lekker plekkie vir 'n gesin. Dit is rustig en mens kan sit en gesels om die kaggel. Die eenheid is goed geleë teen die voet van die berg. Mens kan stap en in die dorp gaan eet of by die eenheid braai. Mooi uitsig van die berg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Riaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 153

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 152 Bester Street, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwiujpu8ArDmITLKvIj2jkziFaGp9tEuRueNuUrbCYV890rLbE7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 145 5 1 5 152 Bester Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.516428140135 28.41629277591
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang