Successfully reported

Montanha Lodge 8

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
The rates include:
Cleaning Service
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen vuurwerke, geen rook binnenshuis nie.
Was asseblief sonbrandolies en -losies af, aangesien dit die linne vlek. Gevlekte linne sal teen die kliënt se koste vervang word (afgetrek van die breekskadedeposito).
Geen geraas van 22:00 tot 07:00 nie.
Die swembad in die kompleks is nie omhein nie, wees asseblief waaksaam rondom nie-swemmers.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Maak seker dat gasoonde en braaiers na gebruik afgeskakel is.
Let asseblief daarop dat die eiendom toeganklik is met 4x4-voertuie. Alternatiewelik sal 'n 2x4-voertuig met 'n ewenaarslot en hoë grondvryhoogte voldoende wees.
Oop vure is streng verbode, behalwe in die aangewese braai-area. Kerse en muskietspirale word nie toegelaat nie.
Moenie teen balustrades of relings leun of daarop sit nie.
Maak seker dat gasoonde en braaiers na gebruik afgeskakel is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 870
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 870
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 870
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6G3J+WV9, Miramar, Inhambane Province
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2094ae249ce8e693681e862a9392ddc78ef6932333101533bacd6c15fd6e27349ce41a52868f5b730d4497a80d5c78f9ff4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 870 per nag, vir 6 mense 6G3J+WV9 Miramar Inhambane Province 021 201 8901 13:00-16:00 10:00 -23.7952125 35.5322344

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang