Montanha Lodge 8
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6G3J+WV9, Miramar, Inhambane Province
- Vanaf R2 870 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Montanha Lodge House 8 is 'n bekoorlike dubbelverdieping selfsorghuis in Miramar, in 'n rustige kompleks omring deur tropiese klapperpalms naby die vuurtoring.
Die huis bied slaapplek vir tot ses gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met twee enkelbeddens gemeubileer is. Gaste deel twee badkamers, een met 'n bad en die ander met 'n stort, wat gerief bied vir gesinne of klein groepies.
Die oopplan-leefarea op die grondvloer beskik oor gemaklike sitplek en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan op die boonste dek ontspan of die braaigeriewe geniet vir buitelugmaaltye.
Montanha Lodge House 8 is slegs 800 meter van Barra-strand af, wat dit 'n ideale kuswegbreek maak vir gesinne wat die son, sand en see wil geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 6G3J+WV9, Miramar, Inhambane Province
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6G3J+WV9, Miramar, Inhambane Province
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang