Successfully reported

Mooifontein Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 213 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Belinda H
1 nag
5.0
Okt 2025

A lovely place to rest after a day's travel. Light the braai and enjoy the stoep. What a lovely stay. Clean and everything we needed after a day of travelling. Very conveniently situated and we would definitely stay again if travelling to Jhb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cronje J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Pleasant stay in spacious and well-equipped cottage. We really enjoyed our stay. We stayed one night as a stop on the way to Cape Town. Very spacious cottage. The host was very friendly and responsive. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Net een nag oorgeslaap en lekker ontspan. Absoluut. Oulikste plekkie met alles wat ons nodig gehad het en meer. Lekkerste drinkwater. Die naambord kan dalk net meer opsigtelik wees as mens van die suide af kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharlene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stunning plekkie in die mooi rustige Karoo! Pragtige plek! Ons was net 2 persone, maar die huisie is lekker groot en plek vir 6 mense. Rustige plaas atmosfeer! Kon die lammertjies en skape hoor, was so mooi! Heerlik ontspan na 'n dag op die pad! Sal dit vir almal aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Gemaklik, gerieflik en gepas vir groot gesin wat reis. Dit is die mooiste plaashuisie en ons gasvrou was so behulpsaam en vriendelik. Ons was baie dankbaar vir die warm komberse met die Colesberg koue en die kaggel/braai in die huis het goed gewerk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Uirstekend. Baie lekker gebly daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lieflike oorslaap plekkie. Ons het oorgeslaap op pad terug huis toe en die suite was perfek. Alles wat ons nodig gehad het, was daar en dit was silwer skoon. Genoeg parkeerplek vir ons bakkie en kampwa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtig en gerieflik. Pragtige en gerieflike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin D
1 nag
5.0
Mrt 2025

Absolutely perfect in every respect. The peace and tranquility of this place is unexplainable, unless you have physically been there. We could have stayed for a few more days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ledine V
1 nag
5.0
Mrt 2025

Heerlik 'n pragtige plek ook. Heerlik gebly. So tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Helenna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 219

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mooifontein farm, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8a266219b25cd8f05d6fc543b5a5a8f7cb3802a3c4713c53f01d2ffebe26cfb3a7e2ad65dc72100b5d535bce22c8cfac525?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 213 5 1 5 Mooifontein farm Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.878543 24.852313
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang