Successfully reported
+34

Mooifontein Farm

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mooifontein farm, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mooifontein Cottage is 27 kilometer suid van Colesberg en is reg langs die N1 en ideaal vir 'n oornagplek of 'n wegbreek van die stedelike gewoel.

Die selfsorgkothuis op Mooifontein-plaas bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die sitarea het ook 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook buitebraaigeriewe.

Mooifontein Plaas-suite bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-sitarea het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste het toegang tot die stoep waar hulle die Karoo-landskappe kan geniet.

Die skoonheid van die Karoo se rotsagtige landskappe bring vrede in jou hart. Die sonsondergang na 'n lang dag op die pad skep 'n verrykende atmosfeer en is enige fotograaf se droom. Die hele gesin kan die plaas-ervaring geniet met ons hoenders, kalkoene, Merino-skape en Nguni-vee.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 213 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Belinda H
5.0
A lovely place to rest after a day's travel. Light the braai and enjoy the stoep. What a lovely stay. Clean and everything we needed af...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Cronje J
Gesin met klein kinders
5.0
Pleasant stay in spacious and well-equipped cottage. We really enjoyed our stay. We stayed one night as a stop on the way to Cape Town....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Linda V
Saam met lewensmaat
5.0
Net een nag oorgeslaap en lekker ontspan. Absoluut. Oulikste plekkie met alles wat ons nodig gehad het en meer. Lekkerste drinkwater. Die naambord kan...
Sien meer
Sep 2025
Sharlene V
Saam met lewensmaat
5.0
Stunning plekkie in die mooi rustige Karoo! Pragtige plek! Ons was net 2 persone, maar die huisie is lekker groot en plek vir 6 mense. Rustige plaas a...
Sien meer
Sep 2025
Antoinette B
Gesin met tieners
5.0
Gemaklik, gerieflik en gepas vir groot gesin wat reis. Dit is die mooiste plaashuisie en ons gasvrou was so behulpsaam en vriendelik. Ons was baie dan...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Helenna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 219

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Mooifontein farm, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Mooifontein Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mooifontein farm, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8a266219b25cd8f05d6fc543b5a5a8f7cb3802a3c4713c53f01d2ffebe26cfb3a7e2ad65dc72100b5d535bce22c8cfac525?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 213 5 1 5 Mooifontein farm Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.878543 24.852313
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang