Mooinooientjie Beach Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Minimum bespreking van 7 dae word vereis vir Mooinooientjie, aangesien dit 'n vakansiehuisie is en nie geskik is vir oornagverblyf nie. Bring asseblief u eie beddegoed, handdoeke en kombuisdoeke.
'n Terugbetaalbare breekskade-/skoonmaakdeposito van R1000 is betaalbaar. Dit dek sleutels/ongelukke en breekskade. Gaste moet seker maak dat die eenheid skoon is soos met hul aankoms, indien nie, sal hulle 'n skoonmaakfooi gehef word, wat van die breekskade-/skoonmaakdeposito afgetrek word.
Let asseblief daarop dat daar geen TV of 'n oond is nie. Daar is 'n groot mikrogolfoond, plus binne- en buitebraai, 'n drukkoker en 'n Weber.
Mooinooientjie is die beste geskik vir 'n gesin en nie geskik vir 6 volwassenes nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: c/o Vasco da Gama and Simon van der Stel Street, Struisbaai, Cape Agulhas, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang