Successfully reported

Mooiplasie Bush Camp

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 165 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Karen T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

'n Heerlike wegbreek. Stilte en vrede omring mens. Mooiplasie is pragtig. Mens word omring deur stilte en vrede. Die gasvrou is baie verwelkomend en alles is pragtig skoon en netjies. Ons beveel Mooiplasie aan elkeen wat die bos wil geniet en die battery wil herlaai. Baie seën vir Mooiplasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Mooiplasie Bush Camp
Baie dankie. Ouma Betsie het net met lof van julle ook gepraat. Waardeer julle besoek opreg.

Pieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

'n Heerlike wegbreek uit die stad op ons drumpel. Ek en my vrou het ons tydjie by Mooiplasie baie geniet. Die paar dae se rustigheid was net wat ons nodig gehad het om te ontspan en uit te rus. Die eenheid was toegerus met alles wat ons nodig gehad het om ons verblyf gemaklik te maak, sodat ons die rus en vrede kon geniet. Magdel, ons gasvrou, het ons baie tuis laat voel. My vrou het selfs 'n plantjie uit haar tuin gekry om saam te vat. Baie dankie vir 'n heerlike paar dae!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Mooiplasie Bush Camp
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit was ook 'n voorreg om julle hier te ontvang. Inderdaad, nuwe vriende gemaak.

Jeanne-mari V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Lekker gebly. Eienaars is gasvry en vriendelik. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Mooiplasie Bush Camp
Baie dankie, Jeanne-Mari. Waardeer jou terugvoer opreg. Julle is altyd welkom.

Rikus N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ongelooflik mooi. Ons het ongelooflik lekker gekuier in 'n mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Mooiplasie Bush Camp
Hallo Rikus Baie dankie. Julle is altyd welkom op Mooiplasie.

Richard S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

In die bos, sielkos. Amazing still family time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Mooiplasie Bush Camp
Thank you so much. Hope you will visit us again.

Caroline B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Little gem in the bush. It was a lovely place to stay, well kept, clean and friendly, the sort of place you don't want to keep as your special place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Mooiplasie Bush Camp
Thank you so much, Caroline, for sharing our place with other beautiful people.

Tawnee R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Authentic bushveld stay and restful. Mooiplasie is located in a beautiful piece of Dinokeng Reserve. The accommodation is a great mixture of nature but still has all the practical self-catering amenities. We absolutely loved staying in Eagle Hut.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Betsie
Mooiplasie Bush Camp
Thank you so much Tawnee. It was such a pleasure to have you here. Please visit us again.

Magda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

As jy moeg is, die plek om weer woema te kry. Jy voel tuis. Baie rustig en die geroep van jakkals in die nag laat jou voel jy is in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Betsie
Mooiplasie Bush Camp
Baie dankie. Kom kuier gerus weer. Julle is great gaste.

Morne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Baie lekker bosveld wegbreek. Netjies en skoon en lekker privaat. Baie lekker gebly. Netjies, skoon en lekker privaat. Alles wat jy nodig het vir braai en kos maak in 'n lekker bosveld wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Betsie
Mooiplasie Bush Camp
Baie dankie. Julle is ook groot gaste. Altyd welkom op Mooiplasie.

Marie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Rustig, mooi, lekker! Ja, ons het baie lekker gebly. Die gasvroue is baie aangenaam en het nuwe vriende geword.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Betsie
Mooiplasie Bush Camp
Baie dankie, Marie. Dit was heerlik om julle en die kindertjies hier te ontvang. Xx

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 180

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokeng Big Five Game Reserve, 15 Hartebeestfontein, Pretoria, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e479778e6aa580475340830a462f96dfaa6fcf042a8b51a61006f57a0542cf07bc47c418057ddf5a6fc2db880716f078cba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 165 5 1 5 Dinokeng Big Five Game Reserve 15 Hartebeestfontein 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.39398 28.41744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang