Successfully reported

Moolmanshoek Private Game Reserve

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 30% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Standaard 2-Enkelbed
B&B
Standaardkamer met Koningingrootte-bed
B&B
Executive
B&B
Gesinsuite
B&B
Knus
B&B
Huisreëls

Neem asseblief kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om by die eiendom navraag te doen oor die toestand van die grondpad voor bespreking.

'n Toegangsfooi vir oord is betaalbaar per persoon met aankoms. Bevestig asseblief die fooi voor aankoms.

Die lodge is ten volle gelisensieer so gaste word nie toegelaat om hul eie alkohol saam te bring nie. Kurkgeld per bottel sal op gaste se eie wyn gehef word.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kinderbeleid:
Kinders kan op 'n matras in die kamer geakkommodeer word. Doen asseblief navraag wanneer jy bespreek.
Ouers en kinders word gevra om ander gaste in ag te neem rakende geraasfaktore.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moolmanshoek Private Game Reserve, R70 between Ficksburg and Rosendal, Ficksburg, 9730, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16db169e284fe91211bd91a7b083b89a5d504abe25ba7548fb053631b7b69b58178375f83de5c848ecbcb98ad64b22822b80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 550 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Moolmanshoek Private Game Reserve R70 between Ficksburg and Rosendal 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.632205331912 27.999818623066
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang