Successfully reported

Morgenbos Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Keith V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Gemak op sy beste. My go-to plek, beveel dit oor en oor aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomahlubi M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Wonderful. It is like home away from home, and the people are very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Waarde vir geld. Het baie lekker gebly. Skoon, ruim en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sal graag weer hier wil bly. Baie dankie! Baie lekker gebly. Goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilton N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Beste gastehuis, met die vriendelikste gasheer wat ons met ope arms verwelkom het. Ons het baie lekker gebly, dit was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustig. Baie rustige atmosfeer en ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

D J
1 nag
5.0
Jul 2025

Lekker bly plek. Sit asb die fisiese adres op julle webblad, dan kan mens dit in 'n GPS sit, ek het gesukkel om die plek te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzet S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Very nice stay. Will definitely recommend it to my friends. Very nice stay. Lovely warm water.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize P
1 nag
5.0
Mei 2025

Skoon, netjies, veilig en vriendelik ontvang. Was 'n heerlike oorbly en so welkom gevoel. Beskuit was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keith V
1 nag
5.0
Feb 2025

Amazing. Al's was perfek, fantastiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42A Bult street, Die Rand, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3ab42758a59145360acd853afa174c58290d8488b613f1f3a8078e770c8933f230da1d5b00846fa637f95bdb9cc7c95a858?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 42A Bult street Die Rand 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.45267256815 21.252480832084
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang