Morning Sun Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 & 43 Strydom str, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
- Vanaf R570 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Morning Sun Guesthouse, geleë in Hartswater, is 'n plek van uitsonderlike diens en detail, waar gaste aangemoedig word om hul skoene uit te trek.
Verblyf word gebied vir sakereisigers, gesinne, vriende, of gaste wat net 'n oornagverblyf benodig. Gaste het 'n keuse van luukse dubbelkamers, tweepersoonskamers sowel as selfsorg-eenhede wat deur welige groen tuine omring word. Al die kamers het lugversorging en beskik oor 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het sy eie en suite-badkamer met 'n bad of stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Bo en behalwe gerieflike verblyf, het Morning Sun Guesthouse partytjie-, geleentheid- en funksiedienste en -pakkette beskikbaar op versoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lucy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 41 & 43 Strydom str, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
- Gaste dink Morning Sun Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 & 43 Strydom str, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang