Successfully reported

Morning View Apartment

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls

Die woonstel word nie gediens tydens die gaste se verblyf nie. 'n Skoonmaakdiens kan egter op versoek teen 'n ekstra koste gereël word.

Lugversorging is beskikbaar teen 'n ekstra koste per dag.

Daar word van gaste verwag om by die huisreëls te hou, wat geen harde musiek of partytjies insluit nie. 'n Maksimum van 4 gaste word te alle tye toegelaat. Alkoholverbruik word slegs binne die woonstel toegelaat en word nie buite of in die parkeerarea toegelaat nie.

Parkering is beperk tot 1 voertuig per bespreking, en geen bykomende motors word toegelaat nie. Die oprit moet te alle tye oop bly om toegang vir ander huurders op die eiendom te verseker.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Imeson Road, Morningside, Berea, 4001, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa526d7d5f1c8717906f5c945e52265d7e10bc0fb427499afe2db923cc23a1badadad97c166b2ba22e202e9563a107a25650e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 5 5 1 4 52 Imeson Road Morningside 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.819951325153 31.005251019101

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang