Successfully reported
+25

Morningside Apartment 6C

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 High Level Road, Apartment 6C, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Morningside Apartment 6C bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel wat in die tuinarea aan die agterkant van die woonstelgebou geleë is. Dié gerieflike woonstel is in Groenpunt geleë en beskik oor 'n dek met lieflike uitsigte oor Kaapstad-stadion, Groenpunt en die see.

Die knus oopplan-woonstel beskik oor 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n stoofplaat, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel het lugversorging vir daardie warm somersdae, en WiFi is beskikbaar. Die dek is ingerig met 2 gemaklike stoele en is 'n ideale plek om te ontspan en die uitsig met 'n glas wyn te geniet.

Die gerieflike ligging bied toegang tot restaurante, kroeë en winkels, asook verskeie besienswaardighede in Kaapstad. Besienswaardighede in die area sluit V&A Waterfront, Kaapstad-stadion, CTICC, Groenpuntpark, Seepunt-promenade en Seinheuwel in.

Neem asseblief kennis dat die akkommodasie via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
Lugversorging
Verwarmer
Wasmasjien
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 28

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 1 High Level Road, Apartment 6C, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Morningside Apartment 6C het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 High Level Road, Apartment 6C, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09d82115be7ed7b044c987fd282fb52290b87df2db9572bb1dc2b7df06f4c28ac819c6436326412a0a149ff10a8924f70f0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 1 High Level Road, Apartment 6C Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.912777397691 18.413171930164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang