Successfully reported

Mossel is the Yzerfontein Gem

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.4
Taryn R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Our favourite little spot. Our favourite little getaway. It has all the things we need. Ideally situated. Always clean. Owners are always extremely helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Plekkie is klein, gerieflik en huislik. Ekstras was bederfies vir my hondjies. Baie goed en gerieflik ingerig. Klientediens was absoluut uitstekend. Regtig juweel van Yzerfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker gerus. Baie lekker gebly - ligging puik - alles en meer wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Dit was 'n "ons kom weer" kuier! Heeltemal te kort! Ons het lekker gebly. Die eenheid is goed ingerig en uitstekend geleë. Ons gasvrou het goeie inligting verskaf. Ons het nie ons honde die keer saam gehad nie, maar die plek is dierevriendelik en ons diere sou van die omgewing gehou het. Volgende keer kuier hulle beslis saam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anne K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Great location in Yzerfontein. We like Yzerfontein and visit there regularly. The location was really fantastic and the accommodation was well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Madri V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Beste uitsig! Kan die see hoor en ruik. Ons verwagtinge oortref! Ongelooflike diens. Dit is ons gunstelingplek! Ons voel so tuis en welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brigitte T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Absolutely wonderful! Thank you for the beautiful stay. Everything was perfect from start to finish and my two gorgeous Boston terriers loved their stay and special treats left for them. We really had a wonderful time and I can only highly recommend anyone going to stay here. With love and gratitude.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caron V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Fabulous. Accommodation was satisfactory with all available amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pollianna O
Kort verblyf
4.4
Aug 2024

Wegbreek wat goed is vir liggaam en siel. Alhoewel dit 'n nat, koue winter in die Kaap was, was Mossel knus warm. Ons kon wegbreek en na liggaam en siel rus en ontspan. Baie hondjie-vriendelike verblyf met spesiale bederf vir gaste en hondjies. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Estelle V
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Apr 2024

Added to the experience was the dog and human treats. Very pleasant and enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Enid Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 124 Lutiekatz Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81bbba1a0beb321a1e9992efb010b667ae1a85d98e86a43dd9e1f8deeb3ba49193d0ced8f7c5d90622f4b1668f71c36b6d2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 124 Lutiekatz Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.362782819526 18.159891275849
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang