Successfully reported

Motswedi Gaste Plaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Henry K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Great! Baie lekker gebly. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Waarde vir geld. Baie lekker gebly, mooi skoon en alles in werkende orde. Lekker ontbyt gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Highly recommend! Comfortable stay in beautiful surroundings. Excellent communication with guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker gebly en geniet die mooi grasperk en tuin. Meer as voldoende en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esta L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik. Heerlike verblyf en ontbyt vir 'n paar rand ekstra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

5 stars! Clean, tidy, nice shower and amazing breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Dit is 'n "amazing" mooi plek. Sal vir seker aanbeveel en self weer gaan. Ons het baie lekker gekuier. Kamer was net ongelooflik koud en geen verwarming. Na 'n heerlike warm bad onder die warm beddegoed, was dit beter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cara W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Alles was fantasties! Heerlik, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Baie rustig en skoon. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Farm Klipfontein318, Portion 29, Maquassi Hills, 2650, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14ac1eae789599854f58dcfd19b41a296592a6e22bcc161b0f584844424eaac1fd90292d74432d8d916a2f665c4177b5c1f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 N12 Farm Klipfontein318, Portion 29 2650 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.986488614699 26.206641197205
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang