Moulin Manor
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Janson Street, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Vanaf R5 650 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
Moulin Manor bied veilige, gerieflike en bekostigbare selfsorgverblyf in die klein prentjiemooi dorpie Machadodorp. Moulin Manor is ideaal vir reisigers wat op pad is na Kruger Nasionale Park, of bloot gaste wat op soek is na 'n rustige naweek weg. Moulin Manor is naby verskeie goeie forelhengelplekke sowel as Milly's Farm Stall.
Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Die eerste badkamer het slegs 'n bad, en die tweede badkamer het slegs 'n stort.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en oond, en 'n etenstafel en stoele in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Helena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 18 Janson Street, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
- Gaste dink Moulin Manor het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Janson Street, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang