Mount Bay
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 24 Mount Rhodes Drive, Hout Bay, 7809, Wes-Kaap
- Vanaf R1 870 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Mount Bay is in Houtbaai geleë en bied gaste 'n keuse van selfsorg-suites wat perfek is vir vakansiegangers of sakereisigers.
Gaste het 'n keuse van 4 moderne veilige eenhede met aparte ingange. Gaste kan die Havana, die Saigon, die Bagan of die Angkor Suite bespreek. Die suites is ingerig met ekstra-lengte koninggrootte-beddens en het privaat badkamers met storte. Gerieflikheidshalwe word alle linne voorsien.
Elkeen van die suites het 'n kombuis wat toegerus is met 'n oond en 'n kookplaat, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, die nodige eetgerei en breekware, asook die nodige glase en eetgerei. Gaste kan ontspan in privaat sitkamers wat toegerus is met TV's. WiFi is beskikbaar en rook word nie in die suites toegelaat nie.
Die leefareas maak oop op balkonne met Weber-gasbraaigeriewe, en kyk uit oor die see, vallei en berge, asook die tuin en swembadarea hieronder.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, en parkeerplek van die straat af word voorsien. Die suites word ses keer per week gediens en 'n wasmasjien is beskikbaar vir gebruik. Bagasieberging is beskikbaar vir gebruik.
Mount Bay is net 3 km vanaf Llandudno-strand, 16 km vanaf die Kaapstadse middestad, en 19 km vanaf die V&A Waterfront en Kaapstad-stadion.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Richard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 24 Mount Rhodes Drive, Hout Bay, 7809, Wes-Kaap
- Gaste dink Mount Bay het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 24 Mount Rhodes Drive, Hout Bay, 7809, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang